Verskil tussen weergawes van "Zoeloes"

1 greep verwyder ,  11 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(kat)
k
 
== Geskiedenis ==
[[Lêer:Jong Zoeloekryger 1860.jpg|thumb|'n Jong Zoeloekryger, in 1860 afgeneem. Alle mans jonger as 40 is opgeroep tot krygsdiens in drie ouderdomsregimente, elk met kenmerkende hooftooisels en skilde.]]
 
Historici en mondelingse geskiedenis voer die oorsprong van die Zoeloe-volk terug na ongeveer [[1670]] en 'n ou man genaamd [[Malandela]] en sy vrou, Nozinja, wat twee seuns gehad het, [[Qwabe]] en Zoeloe. Die Zoeloe-geskiedenis begin toe Qwabe jaloers geword het op sy broer en sy sluipmoord beplan het. Sy moeder het egter tot Zoeloe se redding gekom deur hom weg te neem.
Min is bekend oor Zoeloe se lewe, of oor die heerskappy van sy opvolgers, [[Punga]], [[Mageba]], [[Ndaba]] en [[Jama]], maar in 1787 het hoofman Senzangakona se vrou, Nandi, geboorte geskenk aan 'n merkwaardige seun - Shaka. Ná Senzangakona se dood in 1816, het die Zoeloe-volk trou gesweer aan koning Dingiswayo van die Mthethwa. Sy militêre leierskap en sterk dissipline het Shaka beïnvloed in sy opleiding as soldaat en leier.
Shaka het vir 'n kort tydperk van 12 jaar tot [[1828]] geheers, toe sy halfbroers [[Dingaan]] en [[Mpande]] hom vermoor het. In hierdie tydperk het hy al die stamgroepe van Zoeloeland oorwin en onder sy merkwaardige heerskappy in 'n enkele Zoeloe-nasie verenig.
 
[[Lêer:Jong Zoeloekryger 1860.jpg|thumb|'n Jong Zoeloekryger, in 1860 afgeneem. Alle mans jonger as 40 is opgeroep tot krygsdiens in drie ouderdomsregimente, elk met kenmerkende hooftooisels en skilde.]]
== Vandag ==
Die Zoeloe-koninkryk bestaan nog en dwing steeds aansienlike respek af vir die huidige koning, [[Goodwill Zwelithini]], wat van dieselfde bloedlyn as Shaka afstam. Die Zoeloe-kultuur het burgeroorloë tussen stamme oorleef, sowel as oorloë teen die [[Boere]] en die Britte. Hulle identifiseer nog sterk met hul kryger-voorvaders, behou baie kulturele gebruike soos dans en inkorporeer 'n militêre styl.
17 590

wysigings