Verskil tussen weergawes van "Afrikanerbond (vereniging)"

geen wysigingsopsomming nie
: ''Die artikel handel oor die Afrikanerbond. Vir sy vroeëre inkarnasie, sien [[Afrikaner Broederbond]]. Vir die politieke party wat in 1881 deur [[S.J. du Toit]] gestig is, see [[Afrikanerbond (party)]].
 
Die '''Afrikanerbond''' (voorheen die [[Afrikaner Broederbond]]) is 'n vereniging wat die belange van [[Afrikaner]]s bevorder. Gedurende die [[apartheid]]sjare was meeste regeringsministers, asook invloedryke kerkleiers, akademici, professionele, militêre en polisiebeamptes lede van die vereniging. Dit was gereeld aangetyg en altyd ontken dat die belangrike besluite van die [[Suid-Afrika]]anse staat deur die toe baie geheimsinnige Broederbond gemaak is.
 
Anonieme gebruiker