Verskil tussen weergawes van "Allan Hendrickse"

1 greep bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Eerwaarde '''Helenard Joe Hendrickse''' algemeen bekend as Allan Hendrickse) ([[22 Oktober]], [[1927]] - [[16 Maart]], [[2005]]) was 'n [[Suid-Afrika]]anse politikus, prediker en onderwyser. Hy is in [[Uitenhage]] in die [[Oos-Kaap]] gebore en het van 'n hartaanval op [[Port Elizabeth]] se lughawe gesterf. Hy het by die [[Universiteit van Fort Hare]] in die [[Oos-Kaap]] gestudeer waar hy vir [[Nelson Mandela]], [[Walter Sisulu]], en [[Robert Mugabe]] ontmoet het.
 
==Eksterne skakels==
Anonieme gebruiker