Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

2 961 grepe bygevoeg, 9 jaar gelede
+ Infobox
{| align="right" cellpadding="2" cellspacing="0" style="border:1px solid #88a; background:#CEDAF2; padding:5px; font-size: 85%; margin: 0 0 0.5em 1em; border-collapse:collapse;"
[[Lêer:ScotlandEdinburgh.png|thumb|right|250p|Die ligging van Edinburgh in Skotland]] '''Edinburg''' ([[Engels]] '''Edinburgh''', uitgespreek [ˈɛdɪnb(ə)rə]; [[Skots-Gaelies]]: '''Dùn Èideann''' ([tuːn ˈeːtʃən])) is die hoofstad en tweede grootste stad van [[Skotland]] met naastenby 440 000 inwoners volgens die sensus van 2001. Edinburgh is die sewende grootste stad in die [[Verenigde Koninkryk]] en sy tweede belangrikste toeristebestemming na [[Londen]] met jaarliks sowat 13 miljoen besoekers.
! align="center" colspan="2" style="color: #FFFFFF; background: #003399; padding: 4px; font-size:170%;" |
<span style="font-size:16pt">'''Edinburg'''</span><br>Dùn Èideann<br>
[[Lêer:Edinburgh Overview01.jpg|thumb|left|250px|'n Uitsig oor Edinburg270px]]
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;border-bottom:1px solid #999"
| '''Kaart'''
|style="border-left:1px solid #999"| '''Vlag'''
|- style="background:white"
|rowspan=6| [[Lêer:ScotlandEdinburgh.png|180px|center]]
|- style="background: white"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Flag of None.svg|90px|center|border]]
|- style="background: #f7f8ff;border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999;border-top:1px solid #999"| '''Wapen'''
|- style="background: white; border-top:1px solid #999;"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Coats of arms of None.svg|75px|center]]
|- style="background: #f7f8ff; border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Land'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | {{vlag|Verenigde Koninkryk}}
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Lande'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | {{vlag|Skotland}}
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Koördinate'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | {{Koördinate|55|56|58|N|03|09|37|W|type:city}}
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Gestig op'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[7de eeu]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Oppervlakte:'''
| style="background: #f7f8ff" | &nbsp;
|-
| &nbsp;- Totaal
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 259 [[vierkante kilometer|vk km]]
|-
| &nbsp;'''Hoogte bo seevlak'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 41 m
|- style="border-top:1px solid #999;"
|- style="border-top:1px solid #999;"
|-
|&nbsp;'''Bevolking:'''
| style="background: #f7f8ff" | &nbsp;
|-
| &nbsp;- Totaal (2009)
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 477&nbsp;660
|-
| &nbsp;- Bevolkingsdigtheid
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 1&nbsp;844/vk km
|-
|&nbsp;'''Tydsone'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | GMT / [[UTC]] +0
|- style="border-top:1px solid #999;"
| &nbsp;- [[Somertyd]]
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | BST / [[UTC]] +1
|- style="border-top:1px solid #999;"
|-
|&nbsp;'''Burgemeester'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[George Grubb]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Amptelike webwerf'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [http://www.edinburgh.gov.uk www.edinburgh.gov.uk]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
 
[[Lêer:ScotlandEdinburgh.png|thumb|right|250p|Die ligging van Edinburgh in Skotland]] '''Edinburg''' ([[Engels]] '''Edinburgh''', uitgespreek [ˈɛdɪnb(ə)rə]; [[Skots-Gaelies]]: '''Dùn Èideann''' ([tuːn ˈeːtʃən])) is die hoofstad en tweede grootste stad van [[Skotland]] met naastenby 440477&nbsp;000660 inwoners volgens die sensus van 20012009. Edinburgh is die sewende grootste stad in die [[Verenigde Koninkryk]] en sy tweede belangrikste toeristebestemming na [[Londen]] met jaarliks sowat 13 miljoen besoekers.
 
Edinburg lê aan die ooskus van Skotland se sentrale vlakte en aan die suidoewer van die [[Firth of Forth]]. Die stad vorm saam met die omliggende plattelandse gebiede die ''City of Edinburgh council area''. Edinburg dien sedert [[1437]] as die hoofstad van Skotland en is die setel van die outonome Skotse regering. Die stad was een van die sentrums van die Skotse Verligting, waarby die Universiteit van Edinburg 'n belangrike rol gespeel het. Danksy sy neo-klassieke boustyl het Edinburg reeds in die 19de eeu die bynaam "Athene van die Noorde" gekry. Die distrikte Old Town - die historiese stadskern - en New Town - 'n nuwe stadswyk wat in die tweede helfte van die 18de eeu vir welgestelde burgers opgerig is - is deur die [[UNESCO]] in [[1995]] as [[wêrelderfenisgebied]]e gelys.
 
== Geografie en klimaat ==
[[Lêer:Edinburgh Overview01.jpg|thumb|left|250px|'n Uitsig oor Edinburg]]
Sowat 320 miljoen jaar gelede het die komme van 'n aantal [[vulkaan|vulkane]] in die gebied afgekoel en verdig om vaste vulkaniese basaltproppe te vorm. Gedurende die laaste Ystydperk het [[gletser]]s die gebied geërodeer en die prop in die weste as 'n rotspunt blootgelê, terwyl rolstene en ander materiaal in oostelike rigting weggevee is.
 
 
=== Sokker ===
[[Lêer:Murrayfield Stadium 2005-05-13.jpg|thumb|right|300px|Murrayfield-stadion in die weste van Edinburgh]]
 
Edinburg beskik oor twee professionele sokkerspanne: Heart of Midlothian en Hibernian. Hulle staan plaaslik as ''Hearts'' en ''Hibs'' bekend, en albei spanne speel tans in die Skotse ''Premier League'': Hearts in die Tynecastle-stadion in Gorgie, en Hibernian in Easter Road-stadion wat regstreeks op die vroeëre stadsgrens tussen Edinburg en Leith geleë is.
[[Lêer:Murrayfield Stadium 2005-05-13.jpg|thumb|right|300px|Murrayfield-stadion in die weste van Edinburgh]]
=== Rugby ===
 
 
== Bronne ==
{{CommonsKategorie|Edinburgh|Edinburg}}
* Whitaker, Joseph. (2008) Whitaker's Almanack 2008. London: A. & C. Black. ISBN 978-0-7136-8554-1.
* [http://www.edinburgh-inspiringcapital.com Visitor-facing site] (engels)
 
[[Kategorie:Edinburg| ]]