Verskil tussen weergawes van "Karate Kallie"

18 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: {{Inligtingskas rolprent | naam = Karate Kallie | beeld = | regisseur = Wimpie van der Merwe | produksieleier = | geskryf_deur = '''Draaiboek:'''...)
 
| regisseur = Wimpie van der Merwe
| produksieleier =
| geskryf_deur = '''Draaiboek:'''<br />Wimpie van der Merwe
| verteller =
| met = Wynand van Vollenstee<br />Mike Smuts<br />Leani Lerm<br />Petrus Harmse
}}
 
'''Karate Kallie''' is 'n [[Afrikaans]]e [[rolprent]] wat op [[18 September]] [[2009]] in teaters begin draai het. Die regisseur en draaiboekskrywer is [[Wimpie van der Merwe]]. Die rolprent is gebaseer op 'n kortfilm met die selfde naam wat tydens die ''In die Bos''-filmfees gewen het, en 'n gesamentlike eerste plek in die Apollo-filmfees in 2007 gehaalbehaal het.<ref>[http://www.facebook.com/pages/Karate-Kallie/140096279675?ref=ts Film se Facebook-blad], besoek op 24 Julie 2010.</ref>
 
==Genre==
 
==Storielyn==
Die storie gaan oor 'n vetterige 17-jarige seun wat sukkel om in sy nuwe skool aan te pas. Boonop raak hy op die skool se hoofgrootste boelie se suster verlief. Karate Kallie is 'n grapperige rolprent vir die hele familie.
 
==Verwysings==
Anonieme gebruiker