Verskil tussen weergawes van "Agri Wiki"

85 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
| skermkiekie =
| tipe = Wiki
| taal = Afrikaans en Engels
| registrasie = Opsioneel
| eienaar = [[Agri SA]]
| outeur = Gemeenskap
| opgerig = [[1 Julie]] [[2008]]
| status = Aktief
| url = http://www.agriwiki.co.za
}}
 
'''Agri Wiki''' is 'n [[wiki]]-tipe [[webwerf]] wat geskep is om inligting aangaande [[landbou]] in [[Suid-Afrika]] te versamel. Die webwerf is geskoei op die [[Wikipedia]]-beginsel, waar enige iemand inligting kan bysit, verander en opdateer. Al die inligting op die webwerf is vir al die besoekers beskikbaar. Dit is op [[1 Julie]] [[2008]] geloods.
 
==Fokusareas==
Agri Wiki se hoof fokusareas is:
* Boeke
* Lewendehawe
Anonieme gebruiker