Verskil tussen weergawes van "Dam"

Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: right|thumb|300px|Die [[Gordondam in die nasionale park Southwest van die Australiese eiland Tasmanië.]] 'n '''Dam''' is 'n groot wal of versperring war die...)
 
[[Lêer:Gordon Dam.jpg|right|thumb|300px|Die [[Gordondam]] in die nasionale park Southwest van die Australiese eiland [[Tasmanië]].]]
 
'n '''Dam''' is 'n groot wal of versperring warwat die vloei van [[water]] belemmer of stop en sodoende 'n reservoir of 'n meer van water skep. Sommige damme het 'n oorloop wat water vrystel as die dam te vol is, terwyl ander damme van sluise gebruik maak om die watervlak te beheer. Damme kan natuurlik voorkom of deur mense gebou word. Damme word gewoonlik gebou vir vloedbeheer (om [[oorstroming]]s te voorkom) of om water op te gaar. Die opgegaarde water kan dan gebruik word vir besproeiing, watervoorsiening, die opwekking van [[hidroëlektrisiteit]], ens.
 
Die hoogste dam in die wêreld is die Nurekdam in [[Tajikistan]] wat 300 meter hoog is.
Anonieme gebruiker