Verskil tussen weergawes van "Santiago Calatrava"

geen wysigingsopsomming nie
'''Santiago Calatrava Valls''' (Gebore: [[28 Julie]] [[1951]], [[Valencia, Spanje]]) is 'n internasionaal erkende en bekroonde [[Spanje|Spaanse]] argitek en [[ingenieur]] met sy praktyk se hoofkantoor in [[Zürich]], [[Switserland]].
[[Image:The Auditorio de Tenerife.jpg|thumb|220px|[[Auditorio de Tenerife]], [[Tenerife]], [[Spanje]] (2003)]]
[[Image:Calatrava Puente del Alamillo Seville.jpg|thumb|right|250px220px|Puente del Alamillo, [[Sevilla]], [[Spanje]], (1992) snags]]
Calatrava is gebore in [[Valencia, Spanje]] waar hy voorgraads by die Argitektuur Skool en Kunsskool studeer het. Na graduasie in [[1975]] het hy by die Switserse Federale Instituut van Tegnologie (ETH) in [[Zürich]] vir nagraadse studie in siviele ingenieurswese ingeskryf het. In 1981, nadat hy sy doktorale tesis , "On the Foldability of Space Frames" voltooi het, het hy sy argitektuur- en ingenieurspraktyk begin het. Hy word tans as een van die voorste ontwerpers ter wêreld beskou en het kantore in Zürich, [[Parys]], [[New York Stad]] en elders.
 
Anonieme gebruiker