Verskil tussen weergawes van "Namur (provinsie)"

k
geen wysigingsopsomming nie
(+)
k
'''Namen''' ([[Frans]]: ''Namur'', [[Wallonies]] en [[Pikardies]]: ''Nameur'') is 'n [[België|Belgiese]] provinsie in [[Wallonië]]. Die provinsie tel sowat 465 000 inwoners (2008) en het 'n oppervlak van sowat 3 666 km². Die hoofstad is [[Namen, stad|Namen]].
 
Namen lê in die suide van België en grens aan [[Frankryk]]. Deur die provinsie stroomvloei die [[Samber]]- en [[Maas]]riviere.
 
In die suide lê die [[Ardenne]]. In die midde lê westelik van die Maasrivier die [[Fagne]] en oostelik die [[Famenne]]. In die noorde lê westelik van die Maasrivier die [[Marlagne]] en oostelik die [[Condroz]].
17 590

wysigings