Verskil tussen weergawes van "Nasionale Vrouedag"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:National Women's Day.jpg|right|thumb|300px|'n Protes by die Universiteit van Lesotho tydens 'n vrouedag.]]
 
'''Nasionale Vrouedag''' wordis 'n openbare vakansiedag wat jaarliks op [[9 Augustus]] in [[Suid-Afrika]] gevier word. Die dageerste gedenkNasionale dieVrouedag nasionale optog van vrouehet op die9 dag in 1956 om te petisie teen wetgewing wat Afrikane verlig het om 'n pas te dra. Die pas is 'n spesiale dokument wat die beweging van swartmense gedurende dieAugustus [[apartheid1994]]sera beperk hetplaasgevind.
 
Die dag gedenk die nasionale optog van vroue op hierdie dag in [[1956]] om petisie aan te teken teen wetgewing wat Afrikane verplig het om 'n pas te dra. Die pas is 'n spesiale dokument wat die beweging van swartmense gedurende die [[apartheid]]sera beperk het.
Sedert 9 Augustus 1994 word die dag jaarliks gedenk. In 2006 is die optog herhaal om die 50 jaar viering te gedenk. Baie van die veterane wat in 1956 deelgeneem het het die geleentheid bygewoon.
 
Sedert 9 Augustus 1994 word die dag jaarliks gedenk. In 2006 is die optog herhaal om die 50 jaar viering te gedenk. Baie van die veterane wat in 1956 deelgeneem het het die geleentheid bygewoon.
 
==Sien ook==
* [[Internasionale Vrouedag]] op 8 Maart
* [[Lys van openbare vakansiedae in Suid-Afrika]]
 
{{saadjie}}
Anonieme gebruiker