Verskil tussen weergawes van "Nasionale Vrouedag"

geen wysigingsopsomming nie
 
In 2006 is die optog herhaal om die 50 jaar viering te gedenk. Baie van die veterane wat in 1956 deelgeneem het het die geleentheid bygewoon.
 
== Die geleentheid ==
Op 9 Augustus 1956 onderneem 20 000 vroue 'n optog na die [[Unie Geboue]] in [[Pretoria]] om teen die voorgestelde wysigings aan die Groepsgebiedewet (algemeen bekend as die paswette) van 1950 te protesteer.
 
Die optog is deur [[Lilian Ngoyi]], [[Helen Joseph]], [[Albertina Sisulu]] en [[Sophia Williams-De Bruyn]] gelei.
 
==Sien ook==
Anonieme gebruiker