Verskil tussen weergawes van "Kwagga"

1 076 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
+ Infobox & Interwikilinks
(+ Infobox & Interwikilinks)
{{Taxobox
[[Lêer:Quagga_photo.jpg|thumb|right|'n Foto van 'n kwagga, Londen Dieretuin, 1870.]]
| name = Kwagga
| status = EX
| extinct = 1883
| status_system = iucn3.1
| status_ref = <ref>{{IUCN2008|assessors=Hack, M.A., East, R. & Rubenstein, D.I. |year=2008 |id=7957 |title=Equus quagga quagga |downloaded=5 January 2008}}</ref>
| image = Quagga_photo.jpg
| image_width = 250px
[[Lêer:Quagga_photo.jpg|thumb|right| image_caption = 'n Foto van 'n kwagga, Londen Dieretuin, 1870.]]
| regnum = [[Animal]]ia
| phylum = [[Chordata]]
| classis = [[Mammal]]ia
| ordo = [[Perissodactyla]]
| familia = [[Equidae]]
| genus = ''[[Equus (genus)|Equus]]''
| subgenus = ''[[Zebra|Hippotigris]]''
| species = ''[[Plains Zebra|E. quagga]]''
| subspecies = †'''''E. q. quagga'''''
| trinomial = †''Equus quagga quagga''
| trinomial_authority = [[Pieter Boddaert|Boddaert]], 1785
}}
 
Die '''kwagga''' is 'n uitgestorwe subspesie van die [[sebra]] familie<ref>[http://www.petermaas.nl/extinct/speciesinfo/quagga.htm "Equus quagga quagga"]. ''The Extinction Website''. Reference May 19, 2008.</ref>, wat eens in groot getalle in [[Suid-Afrika]] se [[Kaapprovinsie]] en die suidelike dele van die [[Oranje Vrystaat]] voorgekom het. Dit kon onderskei word van ander [[sebra]]s deur die kenmerkende swart en wit strepe slegs aan die voorkant van die lyf. By die middellyf verdof die strepe met die donkerder, tussenstreep spasies wat wyer word, en dan volg die agterkant wat eenvoudig bruin vertoon. Die naam is afgelei vanaf die [[Khoikhoi]] woord vir ''sebra'', wat soos die klank naboots, die kwagga se roep weerklink. Die enigste kwagga wat lewendig gefotografeer was, was 'n [[merrie]] by die Soölogiese Genootskap van die Londense Dieretuin in 1870.
[[Kategorie:Diere]]
 
[[an:Quagga]]
[[ar:كواجا]]
[[ca:Quaga]]
[[cs:Zebra kvaga]]
[[da:Quagga]]
[[de:Quagga]]
[[en:Quagga]]
[[es:Equus quagga quagga]]
[[fi:Kvagga]]
[[fr:Equus quagga]]
[[gl:Quagga]]
[[he:קואגה]]
[[id:Quagga]]
[[it:Equus quagga quagga]]
[[ja:クアッガ]]
[[ko:콰가]]
[[lv:Kvaga]]
[[nl:Quagga]]
[[pl:Kwagga właściwa]]
[[pt:Quagga]]
[[ru:Квагга]]
[[simple:Quagga]]
[[sv:Kvagga]]
[[zh:斑驢]]
[[zh-yue:擬斑馬]]