Verskil tussen weergawes van "Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (Lêer:SED Logo.svg)
k
[[Lêer:SED Logo.svg|thumb|200px|right|Die amptelike SED-logopartykenteken]]
Die '''Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland''' ([[Duits]]: ''Sozialistische Einheitspartei Deutschlands'', kort '''SED''') was 'n politieke party wat in [[1946]] in die Sowjet-besettingsone van Duitsland gestig is. Onder politieke druk het twee partye, die Kommunistiese Party van Duitsland (KPD) en die Sosiaal-Demokratiese Party van Duitsland (SPD), saamgesmelt en in die volgende jare onder invloed van die Sowjet-besettingsmag verder ontwikkel tot 'n kommunistiese party met 'n party-apparaat waarin polities hoogs geskoolde lede 'n sentrale rol gespeel het.