Verskil tussen weergawes van "Massagete"

17 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
spel, vertaal
k
k (spel, vertaal)
[[Lêer:Asia_323bc.jpg|thumb|300px|Asië in 323 v.C., met die landgebied van die Massagete en hul bure]]
 
Die '''Massagete''' ([[Grieks]]: '''Μασσαγέται''', d.w.s. ''Massagetai''; [[Latyn]]: Massagetae) was 'n [[Antieke Iranese volk|Iranese nomadiese konfedrasiekonfederasie]]<ref name="Antony Karasulas">Karasulas, Antony. ''Mounted Archers Of The Steppe 600 BC-AD 1300 (Elite)''. Osprey Publishing, 2004, ISBN 184176809, p. 7.</ref><ref name="rome's enemies">Wilcox, Peter. ''Rome's Enemies: Parthians and Sassanids''. Osprey Publishing, 1986, ISBN 0850456886, p. 9.</ref><ref name="cambridge">Gershevitch, Ilya. ''The Cambridge History of Iran'' (Volume II). Cambridge University Press, 1985, ISBN 0521200911, p. 48.</ref><ref name="Grousset"> Grousset, René. ''The Empire of the Steppes''. Rutgers University Press, 1989, ISBN 0813513049, p. 547.</ref> van die oudheid, hoofsaaklik bekend weens die geskrifte van [[Herodotos]]. Hul naam was moontlik verwant aan [[Getae]] en [[Thyssagetae]].
 
==Gebruike==
Die dood van [[Kores die Grote]], aan die hande van die Massagete, is volgens verskillende weergawes oorgelewer. Een verslag lui:
 
{{cquote|[1.201] Toe Kores sy verowering van die Babiloniërs voltrek het, het die wens by hom ontstaan om die Massagete onder sy heerskappy te bring. Die Massagete naamlik, is na bewering 'n groot en oorlogsugtige nasie, wat ooswaarts woon, na die opkomende son, oorkant die Araxesrivier, en teenoor die IssedonianeIssedoniërs. Deur vele word hulle beskou as 'n Skitiese ras.}}
 
Volgens Herodotos, het [[Kores die Grote]] van [[Persiese ryk|Persië]], gesneuwel in 'n stryd teen die Massagete wat oorkant die Araxesrivier gewoon het. Hulle was 'n volk van die suidelike woestyne van [[Khwarezm]] in hedendaagse [[Bukhara]], [[Uzbekistan]]. Die koningin van die Massagete, [[Tomyris]], kon standhou teen Kores, alhoewel haar seun, [[Spargapises]], verslaan is. Herodotos meld: ''Van al die veldslae waarin met [[barbare]] kontak gemaak is, reken ek hierdie een as die mees verbete.''
Ander verbind hulle met die [[Hunne]]:
 
[[Procopius]] skryf in die Geskiedenis van die Oorloë, Boek III: Die Vandaalse Oorlog:<ref>Procopius: HistoryGeskiedenis ofvan thedie WarsOorloë. http://en.wikisource.org/wiki/History_of_the_Wars/Book_III</ref> "die Massagete wat nou bekend staan as die [[Hunne]]" (XI. 37.), "daar was 'n sekere man onder die Massagete, begaafd in moed en liggaamskrag, die leier van enige manne; aan hierdie man is die voorreg oorgelewer deur sy vaders en voorvaders om as eerste van alle Hunse magte, die vyand aan te val" (XVIII. 54.).
 
[[Evagrius Scholasticus]] (Kerkgeskiedenis. Boek 3. Hoofst. II.): "en in [[Thrasië]], met die inval van die [[Hunne]], voorheen bekend as die Massagete, wat die [[Ister]] sonder teëstand oorgesteek het".<ref>EcclesiasticalKerkgeskiedenis, History. BookBoek 3. Tertullianus. http://www.tertullian.org/fathers/evagrius_3_book3.htm</ref>
 
==Sien ook==
9 992

wysigings