Verskil tussen weergawes van "Bloedgroep"

29 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Karl Landsteiner het in 1900 die uiteenlopende gevolge van bloedtransfusies ondersoek en die ABO groepering stelsel voorgestel. Later is die Rhesus faktor ook bygevoeg.
In die ABO sisteem word 'n indiwidu se bloedgroep bepaal deur die kombinasie van A en B gene wat hy van moeder en vader ontvang. Elke ouer kan afhangende van sy bloedgroep 'n A of 'n B of 'n afwesige geen (O) oordra.
 
Sodoende word 9 moontlikhede bepaal (met die resulterende 4 bloedgroepe van die kind tussen hakies):
52

wysigings