Verskil tussen weergawes van "Bloedgroep"

288 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: en:Blood type)
'n '''Bloedgroep''' is 'n klassifikasie van [[bloed]] bepaal deur die aanwesigheid of afwesigheid van bepaalde molekules ('antigene') op die buitekant van die membraan van die [[rooibloedsel]]le.
 
Karl Landsteiner het in 1900 die uiteenlopende gevolge van bloedtransfusies ondersoek en die ABO groepering stelsel voorgestel. Later is die Rhesus faktor ook bygevoeg.
 
In die ABO sisteem word 'n indiwidu se bloedgroep bepaal deur die kombinasie van A en B gene wat hy van moeder en vader ontvang. Elke ouer kan afhangende van sy bloedgroep 'n A of 'n B of 'n afwesige geen (O) oordra.
 
==Bronnelys==
*''Fisiologie van die Mens'' (1988). Meyer B.S., Meij H.S. ea., HAUM.
 
==Sien ook==
* [[Bloed]]
* [[Bloedoortapping]]
* [[Bloedplasma]]
 
[[Kategorie:Fisiologie]]
 
[[ar:فئات الدم]]
Anonieme gebruiker