Verskil tussen weergawes van "Masedonië (Griekeland)"

Geen grootteverandering nie ,  10 jaar gelede
k
spelling
k (robot Bygevoeg: ro:Macedonia (Grecia))
k (spelling)
:''Vir ander gebruike van die naam "Masedonië" sien die [[Masedonië (dubbelsinnig)|Masedonië-dubbelsinnigheidsblad]]''.
'''Masedonië''' ([[Grieks]]: Μακεδονία, ''Makedonía'') is ’n geografiese en historiese streek van [[Griekeland]] in Suidoos-[[Europa]]. Dit is die grootste en digs bevolkte deel van die land. Dié gebied en [[ThraciëThrakië]] word soms saam "Noord-Griekeland" genoem.
 
Hierdie noordelike Griekse streek omsluit die grootste deel van die antieke [[Koninkryk van Masedonië]], die koninkryk wat deur die [[Argeïese Dinastie]] regeer is, waarvan die belangrikste lede [[Alexander die Grote]] en sy pa, [[Philippus II van Masedonië|Philippus II]], was. Onder die [[Ottomaanse Ryk|Ottomaanse Turke]] het die naam in onbruik geraak.
9 276

wysigings