Verskil tussen weergawes van "Philippos II van Masedonië"

Geen grootteverandering nie ,  10 jaar gelede
k
spelling
k (robot Bygevoeg: sq:Filipi II)
k (spelling)
Daarna het hy al die aanspraakmakers op die troon uitgeskakel, weer ’n sterk sentrale bestuur daargestel en ’n einde aan die ekonomiese agteruitgang gemaak.
 
Nadat hy van die bedreiging van [[Paionië]] en [[ThraciëThrakië]] ontslae geraak het deur aan hulle heffings te betaal, het hy daarop gekonsentreer om sy binnelandse posisie en sy weermag te versterk. Hy het die Illiriëes verslaan en sy mag na die binneland uitgebrei tot so ver as die [[Ohrid-meer]].<ref>Lewis, D.M. ''The Cambridge Ancient History Volume 6: The Fourth Century BC'', ISBN 0521233488, 1994, bl. 374</ref>
 
Nadat hy ’n Griekse geallieerde mag verslaan het, het Philippus die Griekse stede ingeneem en sy mag verder versterk. Masedonië het suksesvoller en magtiger geword as ooit tevore. Philippus het paaie laat bou, die handel bevorder en ’n klomp myne ontdek. So kon hy meer munte laat slaan en sy rykdom vergroot. Hy het ook misdaad bekamp en ’n goeie regstelsel ingestel.
9 403

wysigings