Verskil tussen weergawes van "Venda (taal)"

107 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
+ Kaart
k (Katfix)
(+ Kaart)
|kaart=
}}
 
[[Lêer:South Africa Venda speakers proportion map.svg|thumb|left|Verspreiding van Venda in Suid-Afrika]]
 
Die taal '''Venda''' (Tshivenḓa in Venda) is een van die elf amptelike landstale van [[Suid-Afrika]]. Dit word deur ongeveer 876 409 mense as moedertaal gepraat (1996-sensus). Dit word ook deur ongeveer 84 000 in [[Zimbabwe]] gepraat. Dit vorm deel van die [[Bantoetaalfamilie]].