Verskil tussen weergawes van "Mekong"

533 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
+ Infobox
k (robot Bygevoeg: tr:Mekong)
(+ Infobox)
{{Rivier | rivier_naam = Mekong
Die '''Mekong-rivier''' is een van die wêreld se groot [[rivier]]e. Dit is die wêreld se tiende langste rivier en die sewende langste in Asië. Die beraamde lengte is 4350&nbsp;km en die opvangsgebied beslaan 795&nbsp;000&nbsp;km<sup>2</sup>.<ref>[http://www.shangri-la-river-expeditions.com/1stdes/mekong/mekongsource/IGSNRR2001.html Meer oor die bron van die Mekong River (Die Langcang Jiang)]</ref> Vanaf die [[Tibet|Tibetaanse]] plato loop die rivier deur [[Sjina]] se [[Yunnan|Yunnan-provinsie]], [[Burma]], [[Thailand]], [[Laos]], [[Kambodja]] en [[Viëtnam]].
| beeld_naam = Mekong river location.jpg
| byskrif =
| oorsprong = [[Guozongmucha]] ([[Volksrepubliek van Sjina]])
| monding = Mekongdelta, [[Viëtnam]]<br>[[Suid-Sjineese See]], [[Stille Oseaan]]
| stroomgebied_lande = [[Volksrepubliek van Sjina]], [[Mianmar]], [[Thailand]], [[Laos]], [[Kambodja]] en [[Viëtnam]]
| lengte = 4&nbsp;350 km
| hoogte = 5&nbsp;200 m
| monding_hoogte = 0 m
| afloop = 15&nbsp;000 m³/s
| stroomgebied = 795&nbsp;000 km²
}}
 
Die '''Mekong-rivier''' is een van die wêreld se groot [[rivier]]e. Dit is die wêreld se tiende langste rivier en die sewende langste in Asië. Die beraamde lengte is 4350&nbsp;km en die opvangsgebied beslaan 795&nbsp;000&nbsp;km<sup>2</sup>.<ref>[http://www.shangri-la-river-expeditions.com/1stdes/mekong/mekongsource/IGSNRR2001.html Meer oor die bron van die Mekong River (Die Langcang Jiang)]</ref> Vanaf die [[Tibet|Tibetaanse]] plato loop die rivier deur die [[Volksrepubliek van Sjina]] se [[Yunnan|Yunnan-provinsie]], [[Burma]], [[Thailand]], [[Laos]], [[Kambodja]] en [[Viëtnam]].
 
Die uiterste seisoenale veranderinge in die vloei van die rivier en die teenwoordigheid van stroomversnellings en watervalle in die rivier maak dit moeilik om die rivier te bevaar.