Wilhelm II van Duitsland: Verskil tussen weergawes

k
geen wysigingsopsomming nie
k (+ skakel)
kNo edit summary
[[Lêer:Wilhelm II of Germany.jpg|thumb|right|250px|Wilhelm II]]
'''Wilhelm II''' uit die dinastie Hohenzollern, volle naam '''Friedrich Wilhelm Viktor Albert von Preußen''' (* [[27 JanuarJanuarie]] [[1859]] in [[Berlyn]]; † [[4 Junie]] [[1941]] in [[Utrechtse Heuvelrug|Doorn]], [[Nederland]]), het tussen 1888 en 1918 as die laaste Duitse keiser en koning van Pruise geregeer.
 
Wilhelm was die kleinseun van die eerste keiser Wilhelm I en die seun van Friedrich III wat in 1888 ná 'n regeringstyd van slegs 99 dae aan 'n siekte gesterf het sodat Wilhelm reeds op 29-jarige leeftyd die keisertroon bestyg het.