Verskil tussen weergawes van "Waals-Brabant"

2 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(sjab)
k
[[Lêer:Lasne 050910 (3).jpg|200px|regs|thumb|Sig op [[Lasne]]]]
 
'''Waals-Brabant''' ([[Frans]]: ''Brabant wallon'', [[Wallonies]]: ''Braibant walon'', [[Pikardies]]: ''Roman Poaiyis'') is 'n [[België|Belgiese]] provinsie in [[Wallonië]]. Die provinsie tel sowat 373 000 inwoners (2008), het 'n oppervlakoppervlakte van sowat 1 090 km² en 'n bevolkingsdigtheid van 342 inwoners per km². Die hoofstad is [[Waver]] (''Wavre'').
 
Waals-Brabant lê in die midde van België, teenoor [[Vlaams-Brabant]]. In die provinsie word behalwe Frans ook Wallonies gepraat,<ref>Wallonies word nog tot 'n mindere mate gepraat.</ref> behalwe in die uiters weste waar daar Frans en Pikardies gepraat word.
17 590

wysigings