Verskil tussen weergawes van "Namur (provinsie)"

+
k
(+)
[[Lêer:BelgiumNamur.png|200px|regs|thumb|Ligging van die provinsie NamenNamur]]
[[Lêer:Anseremme - Freÿr 051011 (1).jpg|200px|regs|thumb|Rochers de Freÿr, [[Freÿr]]]]
 
'''Namur''' ([[Wallonies]] en [[Pikardies]]: ''Nameur'', [[Nederlands]]: ''Namen'') is 'n [[België|Belgiese]] provinsie in [[Wallonië]]. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 465 000 (2008), 'n oppervlakte van sowat 3 666 km² en 'n bevolkingsdigtheid van 127 inwoners per km². Die hoofstad is die gelyknamige stad [[Namur (stad)|Namur]].
 
Namur lê in die suide van België en grens aan die [[Frankryk|Franse]] gewes [[Champagne-Ardenne]]. DieIn belangriksteNamur waterliggameword inFrans en Wallonies<ref>Wallonies word nog tot 'n mindere mate gepraat.</ref> gepraat. In die provinsieuiterste isweste word naas Standaardfrans ook Pikardies gepraat en in die uiterste suidooste [[SamberChampenois]]- en(in die munisipaliteit [[MaasVresse-sur-Semois]]riviere).
 
Die belangrikste waterliggame in die provinsie is die [[Samber]]- en [[Maas]]riviere. Die [[Ardenne]]-bergreeks is in die suide van die provinsie geleë.
 
In Namur word Frans gepraat. In die uiterste weste word naas Standaardfrans ook Pikardies gepraat en in die uiterste suidooste [[Champenois]] (in die munisipaliteit [[Vresse-sur-Semois]]).
 
== Administratiewe arrondissemente ==
Namen word in administratiewe opsig in drie [[arrondissement]]e verdeel:
* [[Arrondissement Dinant]] (''Arrondissement Dinant'')
* [[Arrondissement NamenNamur]] (''Arrondissement Namur'')
* [[Arrondissement Philippeville]] (''Arrondissement Philippeville'')
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Namur (Province of Belgium)|Provinsie Namur}}
* {{fr}}[http://www.province.namur.be/ Die amptelike webwerf van die provinsie Namur]
* Ligging: {{Koördinate|50|28|0|N|4|51|0|O}}
 
== Verwysings ==
{{References}}
 
{{Provinsies van België}}
17 590

wysigings