New Haven: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  12 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
kNo edit summary
New Haven het die eerste openbare boomplantingsprogram in Amerika uitgevoer, wat later 'n lowerbedekking van volgroeide bome sou vorm, wat sekere groot [[Elm]]s insluit. Dit het aan New Haven die bynaam "Die Elmstad" besorg.<ref>[http://newhavenindependent.org/archives/2009/05/elm_city_to_ree.php Die Elm word teruggeplaas in “Elmstad”]</ref>
 
Die stad is die tuiste van [[Yale-universiteit]]. Die universiteit maak 'n integrale deel uit van die stadsekonomie, deurdat dit onder meer New Haven se grootste belastingbetaler en werkgewer is,<ref>[http://www.yale.edu/onhsa/about_YaleNH.htm Yale-universiteit, Omtrent Yale & New Haven]</ref> soos aangeduiuitgewys in die 2010 Stadsrede van die Burgemeester.<ref>[http://www.nlc.org/ASSETS/92CD405110C24C5ABDDA8F98395A3F2A/New%20Haven,%20CT%20-%20Address.pdf 2010 Stadsrede van die Burgemeester, 1 Februarie 2010]</ref> Mediese sorg (hospitale en biotegnologie), professionele dienste (geregtelik, argiteksbeplanning, bemarking en ingenieurswese), finansiële dienste en kleinhandel dra ook by om die bedryfsbasis van die stad te skep. Sedert die mid-1990s, het die stadskern ektensiewe herlewing ondergaan.<ref>[http://www.conntact.com/article_page.lasso?id=37852 15 Maart 2004, Wat's Nuut in die Stadskern? Besigheid New Haven<!-- Bot generated title -->]</ref>
 
==Verwysings==
10 839

wysigings