Verskil tussen weergawes van "Waals-Brabant"

67 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
+
(+)
(+)
Waals-Brabant lê in die midde van België, teenoor [[Vlaams-Brabant]]. In die provinsie word naas Frans ook Wallonies gepraat,<ref>Wallonies word nog tot 'n mindere mate gepraat.</ref> met uitsondering van die uiterste westelike deel waar Pikardies naas Standaardfrans as omgangstaal gebruik word.
 
Die ooste van Waals-Brabant behoort tot die [[Haspengouw]] (''Hesbaye''). Die hoogste punt is 174 m en lê in die munisipaliteit [[Perwez]].
 
== Administratiewe arrondissement ==
17 590

wysigings