Verskil tussen weergawes van "Springstof"

52 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
kat
(vertaal uit en)
 
(kat)
 
Springstowwe kan in kategorieë verdeel word na gelang van die uitsettingstempo. Materiale wat [[Detonasie|detoneer]] (d.w.s. ontplof vinniger as die skokgolf of [[spoed van klank]]) word aangedui as '''plofbaar''' en substansies wat [[Deflagrasie|deflagreer]] word aangedui as '''ontvlambaar'''. Springstowwe kan verder onderverdeel word weens hul [[Sensitiwiteit(springstowwe)|sensitiwiteit]]. Sensitiewe substansies wat deur relatief min hitte of druk ontsteek kan word, staan bekend as [[Springstof#Primêre springstof|primêre springstowwe]] en dié wat relatief onsensitief is, staan bekend as [[sekondêre springstowwe]].
 
[[Kategorie:Chemie]]
[[Kategorie:Chemiese stowwe]]
 
[[ar:متفجرات]]
9 464

wysigings