Verskil tussen weergawes van "Springstof"

Geen grootteverandering nie ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
 
Die energie wat in die springstof vervat is, kan bestaan uit
* [[Chemiesechemiese energie]], soos bv. in [[nitrogliserien]] of [[Meel|graanmeel]]
* [[Druk|Saamgepersdesaamgepersde]] [[Gaskompressor|gas]], soos dié in 'n [[gassilinder]] of [[aerosolkan]]
* [[Kernwapen|Kernmateriaalkernmateriaal]], soos [[Kernreaktief|reaktiewe]] [[isotope]] van [[uraan-235]] en [[plutonium-239]]
 
Springstowwe kan in kategorieë verdeel word na gelang van die uitsettingstempo. Materiale wat [[Detonasie|detoneer]] (d.w.s. ontplof vinniger as die skokgolf of [[spoed van klank]]) word aangedui as '''plofbaar''' en substansies wat [[Deflagrasie|deflagreer]] word aangedui as '''ontvlambaar'''. Springstowwe kan verder onderverdeel word weens hul [[Sensitiwiteit(springstowwe)|sensitiwiteit]]. Sensitiewe substansies wat deur relatief min hitte of druk ontsteek kan word, staan bekend as [[Springstof#Primêre springstof|primêre springstowwe]] en dié wat relatief onsensitief is, staan bekend as [[sekondêre springstowwe]].
9 464

wysigings