Verskil tussen weergawes van "Marankies"

32 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
(Nuwe blad: Marankies, of ook genoem amarankies in die volksmond, is n wilde pampoensoort wat wild gegroei het. van die kultivare was omtrent so groot soos n groot aartappel met skerp punte op die sk...)
 
Marankies, of ook genoem amarankies in die volksmond, is n wilde pampoensoort wat wild gegroei het. van die kultivare was omtrent so groot soos n groot aartappel met skerp punte op die skil. tot n groter variasie waarvan kalbasse ontstaan het.Die vrug word soos pampoen gaargemaak, en het n unieke smaak, na gelang van die variasie.Verskye soorte word steeds deur tuiniers verbou vir privaat gebruik
 
Hans Stekelenburg
[[Kategorie:Artikels wat geproeflees moet word]]
28 939

wysigings