Verskil tussen weergawes van "Grahamstad"

64 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
Foto van Fort Selwyn geplaas
k (Foto van Fort Selwyn geplaas)
[[Beeld:Grahamstown from the Fort.JPG|thumb|right|250px|Grahamstad, soos gesien vanuit dieFort fortSelwyn]]
'''Grahamstad''' ([[Engels (taal)|Engels]]: ''Grahamstown'', [[Xhosa]]: ''iRhini'') is 'n stad in die Provinsie [[Oos-Kaap]] ([[Suid-Afrika]]), sowat 125 kilometer van [[Port Elizabeth]] en 180 kilometer van [[Oos-Londen]] af, met 62 000 inwoners. Die stad is die setel van die Makana-munisipaliteit en die [[Rhodes-universiteit]].
 
Grahamstad word in [[1812]] as 'n militêre voorpos deur Lieutenant-Colonel John Graham gestig en groei met die aankoms van [[1820-Setlaars|Britse setlaars]] gedurende die 1820er-jare, toe baie plaaslike gesinne die landbousektor ten gunste van ander beroepe opgee. Binne enkele dekades word dit die tweede belangrikste stad van die Kaap-Kolonie na [[Kaapstad]]. In [[1852]] word dit ook die setel van 'n biskop. Die Katedraal van St. Michael en St. George spog met 'n toring van 46 meter en is die oudste Anglikaanse kerk in Suid-Afrika.
 
[[Beeld:Grahamstown Fort.JPG|thumb|right|250px|Fort Selwyn]]
Die [[Rhodes-universiteit]], wat in [[1904]] gestig is, het tot een van die mees vooraanstaande tersiêre instellings in Suid-Afrika ontwikkel. Die universiteit het tans sowat 6 000 studente.
 
61

wysigings