Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

 
:''Zeeland'' en ''Overijssel'' is aanvaarbaar in Afrikaans. --[[Gebruiker:Voyageur|Voyageur]] ([[Gebruikerbespreking:Voyageur|kontak]]) 22:28, 9 September 2010 (UTC)
 
:Net omdat spelreëls gewysig is sedert 'n plek ontstaan het, is geen rede om die pleknaam te wysig nie. In Suid-Afrika is daar self ook baie plekke met spelwyses wat vandag ouderwets voorkom, soos Stellenbosch en die Paarl. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] ([[Gebruikerbespreking:Anrie|kontak]]) 07:48, 10 September 2010 (UTC)
28 939

wysigings