Springstof: Verskil tussen weergawes

118 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
prent
kNo edit summary
(prent)
[[Lêer:Hazard E.svg|thumb|200px|right|'n Waarskuwingsteken wat by storing of vervoer van springstowwe gebruik word]]
'n '''Springstof''' is 'n substansie wat oor aansienlike opgebergde energie beskik, wat 'n [[ontploffing]] kan lewer, naamlik 'n skielike uitsetting van die materiaal weens ontbranding. Dit gaan gewoonlik gepaard met die vrystelling van [[lig]], [[hitte]], [[klank]], en aanvanklik met toenemende [[druk]]. 'n '''Springstoflading''' is 'n afgeweegde hoeveelheid van sodanige substansie.
 
10 956

wysigings