Verskil tussen weergawes van "Port Elizabeth-konsentrasiekamp"

k
Koördinate gekorigeer
(Koördinate van die kamp bygevoeg)
k (Koördinate gekorigeer)
[[Geografiese koördinatestelsel|Koördinate]]: {{Koördinate|33|57|1915.8261|S|25|3635|30.7802|O|}}
 
Die [[ konsentrasiekamp ]] in [[ Port Elizabeth ]] het van Desember 1900 tot ongeveer November 1902 bestaan. Dit het gemiddeld 230 kinders en 86 vroue gehuisves en was met draad van 1, 5m hoog omhein. Die hutte was van sink en yster. Op dieselfde terrein was 'n aparte, omheinde kamp waar 32 mans, wat in tente gehuisves is. Vroeër is ‘n terrein op die renbaan, dieselfde as vir Uitlandervlugtelinge, gebruik waar John Fox Smith die gesagvoerder was, maar die Boerebevolking is later na hierdie terrein, ‘n voormalige Prins Alfredswag-regimentskampterrein, verskuif
61

wysigings