Verskil tussen weergawes van "Monte Carlo"

2 grepe verwyder ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: kl:Monte-Carlo)
No edit summary
[[Beeld:Monte Carlo Casino.jpg|thumb|right|250px|Die kasino van Monte Carlo]] '''Monte Carlo''' is die vernaamste woonkwartier van die stadstaat [[Monaco]], 'n onafhanklike prinsdom langsaan die [[Frankryk|Franse]] [[Côte d'Azur]] ([[Middellandse See]]).
 
Die buurt dra sy Italiaanse naam sedert 1 Julie 1866 ter ere van Prins Charles III van Monaco. Die snelle groei van Monte Carlo het anderkant die grens tot die stigting van 'n Franse voorstad, Beausoleil, gelei.
85 889

wysigings