Verskil tussen weergawes van "Nepal"

78 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
k
Wysigings deur Subramani777 teruggerol na laaste weergawe deur Xqbot
k (Wysigings deur Subramani777 teruggerol na laaste weergawe deur Xqbot)
 
Die land se amptelike taal is Nepalees en word deur ongeveer 60% van die bevolking gepraat. Die taal word in die Devanagari-skrif geskryf en stam van die antieke Sanskrit-taal af. Naas Nepalees word daar ook ander plaaslike tale en dialekte gepraat, soos Maithili, Tamang en Bhojpuri.
 
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.nepaltourpackages.net Nepal Packages]
 
<!--
== Politiek ==
28 939

wysigings