Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Orania"

Ek vind die toevoeging tot [[:Kategorie:Apartheid]] bietjie vreemd. Hoe kom dit daarby? In [[:Kategorie:Apartheid]] verwag ek dinge wat met die NP-bewind van '48-'90 te doen het. --[[Gebruiker:Alias|Alias]] 06:49, 11 Januarie 2006 (UTC)
: Ek dink dit is wel gepas. Hoewel Orania nie die oorspronklike visie probeer implementeer nie is dit tog duidelik verwant in die sin dat dit baie van dieselfde beginsels op 'n kleiner skaal probeer implementeer. Die Verwoerd nasate is ook baie betrokke. Ek dink dus iemand wat in Apartheid belangsstel sal graag bewus gemaak wil word van Orania. [[Gebruiker:Laurens|Laurens]] 07:47, 11 Januarie 2006 (UTC)
:: Ek probeer hard om saam te stem, maar sukkel 'n bietjie. Vir die doel van NPOV wonder ek of inwoners/aanhangers van Orania gelukkig sal wees met hierdie kategorisering. "Apartwees" is omtrent so ver as wat dit gaan. Hulle gebruik slegs eie arbeid, byvoorbeeld. Sal nog bietjie moet dink. --[[Gebruiker:Alias|Alias]] 10:58, 11 Januarie 2006 (UTC)
12 721

wysigings