Verskil tussen weergawes van "Huis van Sakse-Koburg en Gotha"

+ Wapen
k (robot Bygevoeg: cs Verwyder: bg, da, eo, es, et, fr, hu, id, it, ja, ko, nl, no, pl, pt, simple, sv, th, zh Verander: ca, en)
(+ Wapen)
[[Beeld:Wappen Sachsen Coburg Gotha.png|thumb|Wapen van die Huis van Sakse-Koburg en Gotha]]
[[beeldBeeld:Leopold portret winterhalter.jpg|thumb|right|[[Leopold I van België|Leopold I]], prins van Sakse-Koburg-Saalfeld; die eerste koning van België]]
[[ImageBeeld:GeorgeIKneller1714.jpg|thumb|180px|Detail van ’n portret van [[George I van Groot-Brittanje]], Godfrey Kneller.]]
 
Die '''Huis van Sakse-Koburg en Gotha''' (dikwels '''Sakse-Koburg-Gotha'''; Duits: Sachsen-Coburg und Gotha) is een van die Duitse [[dinastie]]ë waarvan lede oor verskillende Europese lande regeer het.
 
Die dinastie het ontstaan uit die hertoghuis [[Sakse-Koburg-Saalfeld]] (uit die [[Huis van Wettin]]), wat in [[1826]] die dubbelhertogdom Sakse-Koburg en Gotha in besit geneem het. Kinders uit hierdie geslag het in die 19de eeu oor verskillende ander lande begin regeer:
 
[[beeld:Leopold portret winterhalter.jpg|thumb|right|[[Leopold I van België|Leopold I]], prins van Sakse-Koburg-Saalfeld; die eerste koning van België]]
==België==
Toe [[België]] in [[1830]] onafhanklik word, wou hulle ’n koning hê. Uiteindelik het die jonger broer van hertog [[Ernst I van Sakse-Koburg en Gotha]], Leopold, die kroon aanvaar. Hy is op [[21 Julie]] [[1831]] gekroon as koning [[Leopold I van België|Leopold I]].
*[[1889]]-[[1908]]: [[Karel I van Portugal|Karel I]]
*[[1908]]-[[1910]]: [[Emanuel II van Portugal|Emanuel II]]
 
[[Image:GeorgeIKneller1714.jpg|thumb|180px|Detail van ’n portret van [[George I van Groot-Brittanje]], Godfrey Kneller.]]
 
==Verenigde Koninkryk==