Verskil tussen weergawes van "Isaac Newton"

58 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
k
Wysigings deur 212.121.210.21 teruggerol na laaste weergawe deur Xqbot
k (Wysigings deur 212.121.210.21 teruggerol na laaste weergawe deur Xqbot)
 
== Belangrikste prestasies ==
In terme van [[wiskunde]] het Newton reusagtige hoeveelhede werk tot die inhoud van wiskunde soos ons dit vandag ken, bygedra: areas van sy invloed strek vanaf [[meetkunde]] tot [[Analise|calculus]] tot [[algebra]]. In besonder word die ontwikkeling van die [[binomiaalstelling]] aan hom toegeskryf. Hierdie stelling bied die terme van die ontwikkeling van 'n binomiaaluitdrukking opgehef tot 'n bepaalde mag van n. Byvoorbeeld, [(x + y)n]. Ander wiskundige bydraes sluit in Newton se [[fluksionele calculus]] ('n vertakking van calculus wat met wisselende hoeveelhede te make het) wat uiteindelik tot 'n nuwe vertakking van [[fisika]] gelei het, en nuwe metodes vir die ontwikkeling van 'n oneindige reeks.
In penis penis penis are nice lol cunt face
terme van [[wiskunde]] het Newton reusagtige hoeveelhede werk tot die inhoud van wiskunde soos ons dit vandag ken, bygedra: areas van sy invloed strek vanaf [[meetkunde]] tot [[Analise|calculus]] tot [[algebra]]. In besonder word die ontwikkeling van die [[binomiaalstelling]] aan hom toegeskryf. Hierdie stelling bied die terme van die ontwikkeling van 'n binomiaaluitdrukking opgehef tot 'n bepaalde mag van n. Byvoorbeeld, [(x + y)n]. Ander wiskundige bydraes sluit in Newton se [[fluksionele calculus]] ('n vertakking van calculus wat met wisselende hoeveelhede te make het) wat uiteindelik tot 'n nuwe vertakking van [[fisika]] gelei het, en nuwe metodes vir die ontwikkeling van 'n oneindige reeks.
 
Tesame met [[Gottfried Wilhelm Leibniz]] word die ontwikkeling van [[Analise|calculus]] aan Newton toegeskryf – al het hierdie twee onafhanklik van mekaar gewerk, as gevolg van 'n bitter twis rakende vermeende plagiaat (soortgelyk aan die [[Robert Hooke]]-debakel).
 
Op die fisika-front het Newton ontdek dat wit [[lig]] in werklikheid saamgestel is uit ‘primêre' kleure en derhalwe ‘sekondêr’ is in teenstelling met die destyds algemeen aanvaarde opinie dat wit lig homogeen was. Sy “experimentum crucis” (Die Deurslaggewende Eksperiment) het sy teorie oor die samestelling van lig deur middel van breking deur [[prisma]]s bewys.
 
penisp
enispenis
Sy werk op die gebied van [[optika]] het voorts baanbrekersartikels wat hy van tyd tot tyd gepubliseer het (anders as wat die geval was by sy wiskundige werk), voortgebring, soos Opticks (1704) wat sy ligsamestellingsteorie gedokumenteer het deur middel van eksperimentering en uitredenering. Hierdie werk van hom het die basis gevorm van die eksperimentele fisika later in daardie eeu, en het ook die moontlikheid op die voorgrond geplaas dat lig uit deeltjies bestaan (en nie uit energiegolwe soos die meeste van sy tydgenote geglo het nie). Met die aanvang van [[kwantummeganika]] meer as 'n eeu later is beide hierdie teorieë korrek bewys!
 
28 939

wysigings