Verskil tussen weergawes van "Mons, Var"

17 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
'''Mons''' (''Mouns'' in [[Provensaals]]) is 'n nedersetting in die [[Frankryk|Suidoos-Franse]] [[département]] Var en die administratiewe gewes [[Provence-Alpes-Côte d'Azur]].
 
Mons is as versterkte dorp op 'n reusagtige rots gebou wat 'n indrukwekkende panoramiese uitsig oor die [[Middellandse See]], die Lérins-eilande, die bergreeks Massif des Maures en op helder dae ook oor die eiland [[Korsika]]. Die bevolking van die afgeleë dorp was oorspronklik selfversorgend.