Bentoniet: Verskil tussen weergawes

1 greep verwyder ,  12 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
 
==Vollersaarde==
In die VSA en Groot-Brittanje staan kalsiumbentoniet ook bekend as vollersaarde. Elders word die attapulgiet-kleisoorte vollersaarde genoem. In Suid-Afrika word vollersaarde slegs op die plaas Snymanskraal, ongeveer 14km noordwes van Albertinia, ontgin. Die grysgroen klei kom voor tot op ‘n diepte van 1,5m nadat die deklaag van 1,2m verwyder is. Paligorskiete is ‘n belangrike bestanddeel van vollersaarde. Ander soorte vollersaarde bestaan weer in ‘n groot mate uit montmorilloniet. Vollersaarde word teenswoordig in die gietnywerheid as bindklei gebruik. Die produksie is laag en staan die afgerlopeafgelope 40 jaar reeds op slegs ongeveer 500 ton per jaar.
==Etimologie==
Anonieme gebruiker