Verskil tussen weergawes van "Semjon I van Moskou"

Bygewerk
(Bygewerk)
{{Inligtingskas2
[[Lêer:Simeon Dumny.jpg|thumb|right|200px|Semjon I]]
|naam = Semjon die Trotse
'''Semjon Iwanowitsj Gordi (die Trotse)''' ([[Russies]]: Семён Иванович Гордый), [[7 November]] [[1316]] - [[27 April]] [[1353]], grootprins van [[Moskowië]] en van [[Wladimir]] en oudste seun van [[Iwan Kalita]].
|kleur = #ccf
|titel = ''Prins van Moskou <br>Grootprins van Wladimir''
|beeld = Simeon Dumny.jpg
|beeld_wydte = 180px
|beeld_onderskrif =
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = Periode
|1 = 1340 – 1353
|opskrif2 = Voorganger
|2 = [[Iwan I van Moskou|Iwan I]]
|opskrif3 = Opvolger
|3 = [[Iwan II van Moskou|Iwan II]]
|opskrif4 = Huis
|4 = [[Rjoerik-dinastie|Rjoerik]]
|opskrif5 =
|5 =
|opskrif6 =
|6 =
|opskrif7 = Vader
|7 = [[Iwan I van Moskou|Iwan I]]
|opskrif8 =
|8 =
|opskrif9 = Gebore
|9 = 7 November 1316
|opskrif10 = Oorlede
|10 = 27 April 1353
|opskrif11 =
|11 =
|opskrif12 =
|12 =
|opskrif13 =
|13 =
|opskrif14 =
|14 =
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 =
|16 =
|opskrif17 =
|17 =
|opskrif18 =
|18 =
|opskrif19 =
|19 =
|opskrif20 =
|20 =
}}
'''Semjon IwanowitsjI''' Gordiof '''Semjon (die Trotse)''' ([[Russies]]: Семён Иванович Гордый),; [[7 November]] [[1316]] - [[27 April]] [[1353]],) grootprinswas die prins van [[MoskowiëMoskou]] en die [[grootprins]] van [[Wladimir]]. enHy was die oudste seun van [[Iwan I van Moskou|Iwan Kalita]].
 
Semjon het in [[1340]] die grootprinsprins van MoskowiëMoskou geword en ’n jaar later het hy die [[Goue Horde]] se toestemming gekry om ookdie oorRussiese hoofprins, die grootprins van Wladimir, te regeerword. Sy militêre veldtog teen die stad Torzjok in [[1341]] het gelei tot die uitbreiding van sy mag na [[Nowgorod]]. Tien jaar later het hy [[Smolensk]] aangeval. Hy het sy pa se beleid voortgesit om die Goue Horde te steun en as hul hoof-bekragtiger in [[Rusland]] op te tree. SemjonHy het al hoe meer mag gekry by die [[khan]] om [[Litaue]] se groeiende mag teen te staan omdat dit ’n bedreiging vir die [[Mongolië|Mongoolse]] oorheersing was. Anders as die meeste ander Russiese prinse het Semjon lojaal teenoor die Horde gebly.
 
Semjon se testament is op [[papier]] geskryf. Dit word beskou as die eerste gebruik van papier in Rusland, voor [[perkament]] gebruik is.
 
Hy was getroud met Augusta, dogter van groothertog Algirdas van Litaue. Voor sy dood in 1353 het Semjon ’n monnik geword met die naam Sozont. Hy en twee van sy seuns gesterf weens die [[Swart Dood]]. Semjon is in die Aartsengel-katedraal in die Moskouse [[Kremlin]] begrawe.
 
{{DEFAULTSORT:Semjon I van Moskou te wysig}}