Horatius: Verskil tussen weergawes

46 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
sp ens
k (robot Bygevoeg: hy:Հորացիուս)
(sp ens)
[[Lêer:Quintus Horatius Flaccus.jpg|thumb|150px|right|Horatuis, deur [[Anton von Werner]]]]
'''Quintus Horatius Flaccus''' (8 Desember 65vc-27November65 8vcv.C. — 27 November 8 v.C.) was ‘n Romeinse digter in die era van Keiserkeiser [[Augustus]].
 
==Lewe==
Horatius is gebore in [[Venusia]], ‘n klein dorpie tussen [[Apulia]] en [[Lucania]]. Horatius was die seun van ‘n verlostevrygestelde slaaf. Sy Papa het ‘n plaas gehad in Venusia, maar het later verhuis na [[Rome]] waar hy ‘n middelman was by ‘n afslaer. Horatius se vader het baie geld op Horatius se opvoeding gespandeer waar Horatius in Rome sowel as [[Athene]] gestudeer het. Nadat Julius Caesar vermoor is, het Horatius by die Romeinse legioene aangesluit onder die generaalskap van Brutus. Hy het by die slag van Philippi geveg en nadat Augustus ‘n amnestie uitgereik het, het Horatius terug na Rome gegaanteruggekeer. Horatius word as een van die grootste Romeinse digters beskou.
 
==Werke Leween opsteldatums==
 
[[Sermonum liber primus]] of Satirae I [1] (35 v.C.)
Horatius is gebore in [[Venusia]], ‘n klein dorpie tussen [[Apulia]] en [[Lucania]].Horatius was die seun van ‘n verloste slaaf. Sy Pa het ‘n plaas gehad in Venusia, maar het later verhuis na [[Rome]] waar hy ‘n middelman was by ‘n afslaer. Horatius se vader het baie geld op Horatius se opvoeding gespandeer waar Horatius in Rome sowel as [[Athene]] gestudeer het. Nadat Julius Caesar vermoor is, het Horatius by die Romeinse legioene aangesluit onder die generaalskap van Brutus. Hy het by die slag van Philippi geveg en nadat Augustus ‘n amnestie uitgereik het, het Horatius terug na Rome gegaan. Horatius word as een van die grootste Romeinse digters beskou.
 
Epodes [2] (30 BCv.C.)
== Werke ==
 
[[Sermonum liber primussecundus]] of Satirae III [13] (3530 vcv.C.)
 
[[Carminum liber primus]] of die Odes I [4] (30 v.C.)
Epodes [2] (30 BC)
 
[[SermonumCarminum liber secundus]] of Satiraedie Odes II [35] (3023 vcv.C.)
 
[[Carminum liber primustertius]] of die Odes IIII [46] (3023 vcv.C.)
 
[[CarminumEpistularum liber secundus]] of die Odes IIprimus [57] (2320 vcv.C.)
 
[[CarminumArs liberPoetica, tertiusof die Episte]] ofvan die Odes IIIPisone [68] (2318 vcv.C.)
 
Epistularum liber primus [7] (20 vc)
 
[[Ars Poetica, of die Episte]] van die Pisone [8] (18 vc)
[[Carmen Saeculare]] of die lied van die eue [9] (17 vcv.C.)
 
[[Epistularum liber secundus]] [10] (14cvc14 v.C.)
 
[[Carminum liber quartus]] of die Odes IV [11] (13 vcv.C.)
 
[[Kategorie:Digters]]
10 959

wysigings