Neufeld an der Leitha: Verskil tussen weergawes

+
(+)
(+)
[[Lêer:Map at neufeld an der leitha.png|200px|regs|thumb|Ligging van Neufeld an der Leitha]]
 
'''Neufeld an der Leitha''', [[Hongaars]]: ''Lajtaújfalu'', is 'n stad in die [[Oostenryk]]se deelstaat [[Burgenland]] met 'n bevolking van sowat 3 200 (2010), 'n oppervlakte van 4,2 km² en 'n hoogte van 230 meter bo seevlak.
 
Neufeld an der Leitha dank sy naam aan die [[Leitha]]-rivier, wat hierdie grens met die deelstaat [[Neder-Oostenryk]] vorm. Die [[Neufelder See]] is 'n kunsmatige meer wat regs van die stad aangelê is.
17 590

wysigings