Verskil tussen weergawes van "Pu Songling"

Geen grootteverandering nie ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(taalsorg, ens)
k
[[Image:Pu Songling.jpg|thumb|right|200px|Pu Songling]]
'''Pu Songling''' ([[5 Junie]] [[1640]] – [[25 Februarie]] [[1715]]) was 'n Sjinese skrywer, gebore in 'n arm handelaarsfamilie in [[Zichuan]] in die [[Shandong]]-provinsie. 'n Moontlikheid bestaan dat hy van Mongoolse afkoms was. Op die ouderdom van negentien het hy die [[xiucai]]graad behaal in die publieke diens eksamen maar dit was nie totdat hy een en sewentig jaar oud was toe Songling die [[gongseng]]graad behaal het nie. Pu Songling het sy lewe hoofsaaklik deurgebring as privaatonderwyser. Songling het Sjinese volksverhale versamel en het in 1679 sy bekende boek ''Vreemde Verhale van 'n Sjinese Studiekamer'' in 1679 gebundel. Die bundel bevat heelwat metafisiese stories en is 'n goeie bron van Sjinese mitologie.
 
==Bronnelys==
9 867

wysigings