Verskil tussen weergawes van "Pu Songling"

19 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
[[Lêer:Pu SonglingPu_Songling.jpg|thumb|right|200px|Pu Songling]]
'''Pu Songling''' ([[5 Junie]] [[1640]] – [[25 Februarie]] [[1715]]) was 'n Sjinese skrywer, gebore in 'n arm handelaarsfamilie van [[Zichuan]] in die [[Shandong]]-provinsie. 'n Moontlikheid bestaan dat hy van Mongoolse afkoms was. Op die ouderdom van negentien het hy die [[xiucai]]graad behaal in die publieke diens eksamen maar dit was nie totdat hy een en sewentig jaar oud was dat Songling die [[gongseng]]graad behaal het nie. Pu Songling het sy lewe hoofsaaklik deurgebring as privaatonderwyser. Songling het Sjinese volksverhale versamel en het sy bekende boek ''Vreemde Verhale van 'n Sjinese Studiekamer'' in 1679 gebundel. Die bundel bevat heelwat metafisiese stories en is 'n goeie bron van Sjinese mitologie.
 
==Bronnelys==
* Strange Tales from a Chinese Studio Pu Songling (Penguin Classics 2006/, In Engels vertaal deur John Minford)
* Encyclopædia Britannica 2005 Ultimate Reference Suite DVD, - P'u Sung-ling
* [http://wwwa.britannica.com/eb/article-9061785 Pu Songling], [[Encyclopædia Britannica]]
:''Hierdie artikel is deels 'n vertaling van die Engelse Wikipedia-artikel [http://en.wikipedia.org/wiki/Pu_Songling "Pu Songling"].''
 
9 867

wysigings