Verskil tussen weergawes van "Krugerrand"

163 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
k
"Krugerrands.JPG" is verwyder omdat dit in Commons deur ZooFari verwyder is omrede: No license since 9 October 2010
k (robot Verwyder: hu:Krugerrand)
k ("Krugerrands.JPG" is verwyder omdat dit in Commons deur ZooFari verwyder is omrede: No license since 9 October 2010)
Die Krugerrand was die eerste staafgoudmunt wat teen die markwaarde van sy goudinhoud gehandel is. By ander, ouer goudmunte soos die [[Verenigde Koninkryk|Britse]] ''Gold Sovereign'' is die waarde wat hulle as betaalmiddel het, op die voorkant ingegraveer, en dit kon aansienlik verskil van die waarde van hulle goudinhoud.
 
 
[[Beeld:Krugerrands.JPG|thumb|250px|left|Krugerrande is 'n gewilde manier om in goud te belê, aangesien hulle teen lae premies bo die goudmarkprys beskikbaar is]]
Die Krugerrand was ook die eerste goudmunt wat presies een [[fynons]] goud bevat het en op privaat beleggers gemik was. Deurdat hulle tot wettige betaalmiddel verklaar is, kon ook burgers van die [[Verenigde State]] die Krugerrande wettig aankoop. Die privaatbesit van staafgoud was in die Verenigde State verbode, terwyl buitelandse goudmunte nie deur hierdie verbod geraak is nie.
 
7 536

wysigings