Verskil tussen weergawes van "Paul Bocuse"

960 grepe verwyder ,  16 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (~b.nwe.)
No edit summary
'''Paul Bocuse''' (* [[11 Februarie]] [[1926]] in Collonges-au-Mont-d'Or naby [[Lyon]]) is 'n [[Frankryk|Franse]] sjef, gastronoom en skrywer van 'n aantal kookboeke.
 
Paul Bocuse staan vandag bekend as een van die belangrikste verteenwoordigers van die ''Nouvelle Cuisine'' ("Nuwe kookkuns", 'n term wat in [[1972]] vir die eerste keer in 'n [[koerant]]artikel gebruik word), wat minder opulent is en ook minder kalorieë bevat. Die klemtoon word hier op eersterangse, vars bestanddele gelê.
 
Bocuse word as een van die grootste sjefs van die [[20ste eeu]] beskou en bestuur nog steeds 'n restourant in sy geboortestad Lyon, wat ook sy naam dra. Baie van sy leerlinge is nou self bekende sjefs, soos onder meer Eckart Witzigmann, die eerste [[Duitsland|Duitse]] sjef wat vir sy [[kookkuns]] drie sterre toegeken is.
 
[[Category:Frankryk]]
[[Category:Kookkuns]]
[[Kategorie:Mense]]
 
[[de:Paul Bocuse]]
[[en:Paul Bocuse]]
[[eo:Paul BOCUSE]]
[[fr:Paul Bocuse]]
Anonieme gebruiker