Verskil tussen weergawes van "Gideon Joubert"

131 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Ná sestien jaar bedank hy met die rang Kommandeur en keer hy terug na Die Burger, waar hy tot sy aftrede werk. Hy was een van die skrywers wat baie gereeld bygedra het tot die rubriek "Van Alle Kante" in Die Burger.
 
Gidoen was ook 'n gerespekteerde wynkenner en stigter van een van die oudste wynkringe in Suid-Afrika, die Heerengracht Wynkring.
 
Die jeugroman ''Spioenduiker Frans Alberts'' (1983) het uit sy pen verskyn. Dit was landswyd in skole voorgeskryf.
Anonieme gebruiker