Verskil tussen weergawes van "Massagete"

Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
 
==Kontinuïteit==
[[Ammianus Marcellinus]] het gemeen dat die [[Alane]] die voormalige Massagete is.<ref>Ammianus Marcellinus: "''iuxtaque Massagetae Halani et Sargetae''"; "''per Albanos et Massagetas, quos Alanos nunc appellamus''"; "''Halanos pervenit, veteres Massagetas''".</ref> Met die afloop van die 4e eeu v.C., het [[Claudianus]] (die hofdigter van Keiser [[Honorius]] en [[Stilicho]]) van die Alane en Massagete in een asem geskryf: "die Massagete wat wreed hul perde verwond, sodat hulle hul bloed kan drink,; die Alane wat die ys breek, en die waters van die [[Maeotis]]meer drink" (''In Rufinem'').
 
Ander verbind hulle met die [[Hunne]]:
9 276

wysigings