Verskil tussen weergawes van "Hades"

59 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
Rol weergawe 694879 deur 80.25.232.177 (bespreek) terug.
(Rol weergawe 694888 deur 80.25.232.177 (bespreek) terug.)
(Rol weergawe 694879 deur 80.25.232.177 (bespreek) terug.)
Die afgestorwenes het die onderwêreld binnegegaan deur die rivier [[Acheron]] oor te steek. Hulle is deur die bootsman [[Charon]] oorgeneem, wat ’n ''[[obolus]]'', ’n klein muntstuk, gevra het daarvoor. Dié is deur die afgestorwene se familie in sy mond geplaas. Die ander kant van die rivier is bewaak deur [[Kerberos]], die hond met drie koppe.
 
Die vyf riviere van Hades se koninkryk, en hul simboliese betekenisse, is: [[Acheron]] (die rivier van verdriet), [[Kokitos]] (weeklag), [[Phlegethon]] (vuur), [[Lethe]] (vergetelheid) en [[Styx]] (haat). Die Syx vorm die grens tussen die boonste en laer wêrelde.
porque yo . . . soi un tsunami ! MYUAJAJAJAA javi payasio !!
 
N OTIO
3 195

wysigings