Verskil tussen weergawes van "Hades"

198 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
 
==Persephone==
Hades se vrou was [[Persephone]], die dogter van Zeus en [[Demeter]]. Sy is deur Hades ontvoer terwyl sy saam met haar ma blomme gepluk het. Demeter het haar baie gemis en die land vervloek, wat ’n groot droogte tot gevolg gehad het. Daarna het sy by Zeus gepleit om haar dogter terug te bring. Zeus het [[Hermes]] gestuur om dit te doen, maar Hades het vir Persephone ses granaatsade gegee om te eet en daarom moes sy ses maande van die jaar in die land van die afgestorwenes bly. Die ander ses maande kon sy op [[Olimpus]] woon saam met haar familie. Terwyl sy in die onderwêreld was, mag sy niks anders geëet het nie, anders sou sy dit nie weer kon verlaat nie. Vir die ses maande van haar afwesigheid, terwyl Demeter getreur het, het die droogte (herfs en winter) teruggekeer.
 
Soy javi jimenez. . . y tengo un retraso de memoria y mi madre me pone el babero para comer. . . en mis ratos libres me didico al circo. . . y cuando no tengo nada que hacwer, me follo a mi perro.
 
== Verwysings ==
Anonieme gebruiker